Moenie met Jou Gesondheid Dobbel Nie! episode artwork

EPISODE · Mar 25, 2026 · 3 MIN

Moenie met Jou Gesondheid Dobbel Nie!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 6:20-23 Destyds toe julle slawe van die sonde was, het julle julle nie gesteur aan wat reg is voor God nie. En wat was die resultaat? Julle skaam julle nou daaroor, want wat julle destyds gedoen het, eindig in die ewige dood. Maar noudat julle vrygemaak is van die sonde en volledig in God se diens staan, is die resultaat daarvan ’n lewe van toewyding aan God en die eindresultaat – die ewige lewe! Want wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is die ewige lewe wat ons deel word deur Christus Jesus ons Here! (NLV) Dis snaaks hoe dinge wat so aantreklik, so lekker en so aanloklik is, uiteindelik so dodelik kan wees. Dit klink na ‘n gevaarlike stelling, nè? Kom ons kyk wat ons hieruit leer!Dink aan gemorskos: wie hou nou nie van sjokolade, koekies, ‘n burger en lekker slap tjips nie? Gemorskos is nie goed vir die gesondheid nie omdat dit voedingstowwe bevat wat onder andere hoog aan ongesonde vette, suikers en natrium is. Dit het ook preserveermiddels in om raklewe te verleng en kunsmatige kleursel om dit aantreklik te maak. Ons sou gemorskos selfs as verslawend kon bestempel.'n Onlangse studie wat in die British Medical Journal gepubliseer is, het bevind dat mense wat baie gemorskos eet, 'n 62% hoër risiko van veral kardiovaskulêre en metaboliese siektes het.Hoe aantreklik daardie gemorskos ook al mag lyk en smaak, sal die oormatige eet daarvan veroorsaak dat jy besig is om met jou gesondheid te dobbel. Maak dit sin? So, as jy, soos so baie mense wêreldwyd, verslaaf is aan gemorskos, laat ek jou dan vra: het jy al aan die resultate gedink? Romeine 6:21-23 Destyds toe julle slawe van die sonde was, het julle julle nie gesteur aan wat reg is voor God nie. En wat was die resultaat? Julle skaam julle nou daaroor, want wat julle destyds gedoen het, eindig in die ewige dood. Maar noudat julle vrygemaak is van die sonde en volledig in God se diens staan, is die resultaat daarvan ’n lewe van toewyding aan God en die eindresultaat – die ewige lewe! Want wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is die ewige lewe wat ons deel word deur Christus Jesus ons Here! (NLV)Die natuurlike gevolg van sonde is nie net fisiese dood nie, maar geestelike dood -'n lewe sonder God en 'n ewige skeiding van Hom. ‘n Persoon wat doelbewus aanhou met iets wat verkeerd is, sal uiteindelik 'n dood sterf wat hy nie hoef te sterf nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Romeine 6:20-23 Destyds toe julle slawe van die sonde was, het julle julle nie gesteur aan wat reg is voor God nie. En wat was die resultaat? Julle skaam julle nou daaroor, want wat julle destyds gedoen het, eindig in die ewige dood. Maar noudat julle vrygemaak is van die sonde en volledig in God se diens staan, is die resultaat daarvan ’n lewe van toewyding aan God en die eindresultaat – die ewige lewe! Want wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is ...

NOW PLAYING

Moenie met Jou Gesondheid Dobbel Nie!

0:00 3:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 25, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailRomeine 6:20-23 Destyds toe julle slawe van die sonde was, het julle julle nie gesteur aan wat reg is voor God nie. En wat was die resultaat? Julle skaam julle nou daaroor, want wat julle destyds gedoen het, eindig in die ewige dood....

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!