Moenie ‘n Onmiddellike Reaksie Verwag Nie episode artwork

EPISODE · May 3, 2025 · 3 MIN

Moenie ‘n Onmiddellike Reaksie Verwag Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 28:19-20 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.” Jy kan vir ‘n KI-rekenaar 'n vraag vra, en binne enkele sekondes sal dit sulke deeglike navorsing doen en met die antwoorde te voorskyn kom, wat jou destyds ure se naslaan in 'n biblioteek sou geneem het. Ons is so bederf daardeur, dat ons deesdae dink mense moet net so blitsig die regte antwoorde hê.Ek het onlangs met my vriend, Dave, wat op sy eie besig is om ‘n kamer by sy huis aan te bou, gesels. Een van die redes waarom hy dit geniet om te bou, het hy gesê, is die onmiddellike terugvoer. Dit neem ‘n paar uur en daar staan 'n muur waar daar voorheen niks was nie. Nog 'n paar uur later en 'n venster gaan in. Hy kan terugstaan en met trots kyk wat hy gebou het.Maar my vriend 'n pastoor belê in mense; jy belê en jy belê; sommige mense sal jou deur die gesig klap, maar jy belê steeds, en jy sal dalk vir maande, selfs jare ... nooit verandering sien nie! Ek bewonder daardie geduld en liefde.Wie is die mense in wie se lewe God jou geroep het om te belê? Hoe geduldig is jy met hulle? Hoe maklik verloor jy moed? Net voordat Hy na die hemel opgevaar het, het Jesus vir sy dissipels gesê...Matteus 28:19-20 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”Om mense dissipels van die Here Jesus te maak en hulle te leer om gehoorsaam te wees aan Hom is baie belangrike, maar harde werk. Moenie moed verloor met daardie een moeilike persoon in jou lewe, wat lyk asof hy nooit gaan reageer nie. Wanneer jy dit vergelyk met KI-werk, waar jy onmiddellike oplossings vir probleme kry, kan jy jou regmaak vir die feit: transformasie van ‘n mens se lewe neem soms baie lank.Die goeie nuus is egter dat Jesus altyd by jou sal wees. Hy sal geduldig saam met jou werk, selfs al neem dit tot die einde van die tyd.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 28:19-20 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.” Jy kan vir ‘n KI-rekenaar 'n vraag vra, en binne enkele sekondes sal dit sulke deeglike navorsing doen en met die antwoorde te voorskyn kom, wat jou destyds ure se naslaan in 'n biblioteek sou...

NOW PLAYING

Moenie ‘n Onmiddellike Reaksie Verwag Nie

0:00 3:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 3, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 28:19-20 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!