Moenie Net daar Sit Nie! episode artwork

EPISODE · Nov 10, 2025 · 2 MIN

Moenie Net daar Sit Nie!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes15:5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. Het jy al ooit daarvan gedroom om iets wonderliks te doen, iets diepsinnigs, iets wat hierdie wêreld 'n beter plek sal maak? Ons almal het, of hoe? Maar dis asof daar soveel struikelblokke voor jou lê, wat almal saamsweer om te keer dat daardie droom 'n werklikheid word.Weet jy wat dink ek is die grootste struikelblok? Dis ons alledaagse sleurwerkies. Ja, dink net aan die realiteit: jy moet voortploeter net om te oorleef; jou kop bo water te hou; en uitgeput aan die einde van die week te kom, sodat jy oor die naweek 'n bietjie kan rus... Wanneer jy jou lewe só leef, kan jy droom soveel as wat jy wil, maar diep in jou hart beland jy op die plek waar jy glo dat die tyd nie reg is nie. En dan dink jy jy moet net wag vir God om iets te doen.En tog het Jesus 'n heeltemal ander perspektief:Johannes 15:5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.William Booth, 'n Metodiste-prediker wat in onuitspreeklike armoede grootgeword het, het die passie gehad om armes en gemarginaliseerdes te help. Hy was gehoorsaam en het in 1865 die Heilsleër gestig, ‘n beweging wat sedertdien 'n enorme impak op die lewens van miljoene gehad het. Dit lyk asof hy aanvaar het dat hierdie "vrug" 'n natuurlike gevolg van sy verhouding met Jesus was. Hy het eenkeer geskryf: Ek wag nie vir God om die werk te doen nie. Ek spring in en gehoorsaam Hom.Die waarheid is dat as jy in Jesus geanker is, jy baie vrugte sal dra.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 10, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes15:5 “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. Het jy al ooit daarvan gedroom om iets wonderliks te doen, iets diepsinnigs, iets wat hierdie wêreld 'n beter plek sal maak? Ons almal het, of hoe? Maar dis asof daar soveel struikelblokke voor jou lê, wat almal saamsweer om te keer dat daardie droom 'n werklikheid word. Weet jy wat dink ek is die grootste struikelblok? Dis ons alle...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Net daar Sit Nie!

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 10, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!