Moenie Onsigbaar Wees Nie episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2025 · 2 MIN

Moenie Onsigbaar Wees Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 2:14-15 Doen alles sonder kla of teëpraat. Dan sal julle as onberispelike kinders van God bo verdenking staan. Julle sal skoon lewe in ’n wêreld vol oneerlike en perverse mense. Skyn in hierdie donker wêreld soos helder sterre. (NLV) Hou jy daarvan om uit te staan in ‘n skare en raakgesien te word, of sal jy eerder net op die agtergrond bly? Dit is 'n interessante vraag, want dikwels wil jy eers die kat uit die boom kyk. Dit hang ook af van hoe jy daardie spesifieke dag voel en in watter bui jy is.Ek het onlangs na ‘n program van die bekende sielkundige, Jordan Peterson, op YouTube gekyk waarin hy gesê het: Mense wil nie eintlik slaag nie, hulle wil net nie misluk nie. Hulle mik nie om gelukkig te wees nie, hulle wil net nie ly nie. Hulle bly dus in die middel van die trop. Hulle wil onsigbaar wees en alleen gelaat word.Dit mag dalk so wees, maar elke nou en dan wil ons almal erkenning geniet en waardeer word. Is dit trots? Is dit verkeerd? ... of is dit net 'n normale deel van menswees?Dit lyk asof sommige mense wil spog en ons weet almal hoe lelik dit is. Ander wil inderdaad wegkruip en onsigbaar wees, maar weet jy, dit beteken dat die res van ons dikwels die kosbare bydrae hulle kan bied, misloop. Hoe kry jy daardie balans reg?Filippense 2:14-15  Doen alles sonder kla of teëpraat. Dan sal julle as onberispelike kinders van God bo verdenking staan. Julle sal skoon lewe in ’n wêreld vol oneerlike en perverse mense. Skyn in hierdie donker wêreld soos helder sterre. (NLV)Ons is inderdaad omring deur heeltemal te veel mense wat die hele tyd hulle eie beuel blaas. Maar my liewe vriend, moenie toelaat dat dit jou intimideer en laat onttrek totdat jy onsigbaar is nie. Skyn in hierdie donker wêreld soos helder sterre.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 2:14-15 Doen alles sonder kla of teëpraat. Dan sal julle as onberispelike kinders van God bo verdenking staan. Julle sal skoon lewe in ’n wêreld vol oneerlike en perverse mense. Skyn in hierdie donker wêreld soos helder sterre. (NLV) Hou jy daarvan om uit te staan in ‘n skare en raakgesien te word, of sal jy eerder net op die agtergrond bly? Dit is 'n interessante vraag, want dikwels wil jy eers die kat uit die boom kyk. Dit hang ook af van hoe jy daardie spe...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Moenie Onsigbaar Wees Nie

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 28, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!