Moenie Populêre Leuens Glo Nie episode artwork

EPISODE · May 8, 2026 · 2 MIN

Moenie Populêre Leuens Glo Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 8:31-32 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” As daar een ding is wat die geskiedenis ons geleer het, is dit dat, net omdat iets deur die meerderheid mense aanvaar word, dit nie beteken dat dit waar of reg is nie. Al glo die massa 'n leuen, verander dit nie deur towerkuns in die waarheid nie.In die 1800's het die Hongaarse dokter Ignaz Semmelweis ontdek dat dokters wat hul hande met antiseptiese middels was, die aantal sterftes as gevolg van kraamkoors drasties verminder. Maar die mediese kundiges het die teorie verwerp.Sy kollegas het hom gespot, hulle het aan tradisie vasgeklou en geweier om te verander. Semmelweis het, hoewel hy op die waarheid afgekom het, dit self nie ten volle verstaan nie. Namate die verwerping toegeneem het, het hy bitter en onstabiel geword en hy het ironies genoeg, uiteindelik in 'n inrigting aan infeksie gesterf!As die mediese wêreld selfs 'n greintjie Bybelse wysheid gebruik het - soos in Numeri of Levitikus, waar God se reinigingsvoorskrifte vir fisiese higiëne uiteengesit is - kon hulle talle lewens gespaar het, en Semmelweis kon rus vir sy siel gekry het deur Bybelse bevestiging vir sy teorie te hê. Vandag verwerp soveel mense steeds God se waarheid. Selfs Christene vind sommige dinge wat Jesus gesê het, ongerieflik, onsmaaklik of albei. En die duiwel verlustig homself hierin en vind toegang om verwoesting in ons lewens te saai. Johannes 8:31-32 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”Die beste resep om jou teen die leuens te beskerm; die enigste verdediging teen die onwaarhede van ons tyd; die leuens van die duiwel self; is die waarheid. En wanneer jy jou gedagtes met God se waarheid vul, sal jy eenvoudig nie plek vir Satan se leuens hê nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 8:31-32 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” As daar een ding is wat die geskiedenis ons geleer het, is dit dat, net omdat iets deur die meerderheid mense aanvaar word, dit nie beteken dat dit waar of reg is nie. Al glo die massa 'n leuen, verander dit nie deur towerkuns in die waarheid nie. In die 1800's het die Hongaarse d...

NOW PLAYING

Moenie Populêre Leuens Glo Nie

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 8, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 8:31-32 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” As daar een ding is wat die geskiedenis...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!