EPISODE · Feb 29, 2024 · 2 MIN
Moenie sommer die teikenband verander nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Tussen deur al die besonderhede van die Begroting het die Tesourie se Makro-ekonomiese Beleidsoorsig verlede week laat val dat hulle daarna kyk om Suid-Afrika se inflasiemikpunt in lyn te bring met die van ons eweknieë en handelsvennote. Val dit in die kategorie van goeie idee, maar swak plan? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Moenie sommer die teikenband verander nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m