Moenie Speletjies Met God Speel Nie episode artwork

EPISODE · Mar 5, 2024 · 2 MIN

Moenie Speletjies Met God Speel Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 2:20,21 In ’n rykmanshuis is sommige gebruiksartikels van goud en silwer, en ander weer van hout en klei. Die kosbare artikels word by spesiale geleenthede gebruik en die goedkoperes is vir gewone gebruik. As jy jouself skoon hou van die verkeerde, sal jy ’n kosbare item wees, ’n spesiale besitting van die Huiseienaar, een wat Hy nuttig kan gebruik en wat gereed is vir enige goeie taak. (NLV) As kinders het ons graag ons ouers se geduld getoets. Ons wou sien hoe ver ons hulle kon druk en ons wou ontdek waarmee ons kan wegkom. Dit is alles deel van grootword, nè?Maar as volwassenes is ons sekerlik klaar met daardie speletjie. Regtig? Nee! Soveel mense gaan voort met hul speletjie om te sien hoe hulle vir God kan toets. Eerder as om te vra: "Hoe kan ek Hom bo alles eer?" dink hulle eerder: "Met hoeveel kan ek wegkom?"Verbeel ons ons dat God dom is, dat Hy nie gaan agterkom hoe ons verbrou nie en dat daar nie gevolge van ons dade gaan wees nie? Die waarheid is dat Hy sy beste bêre vir diegene wat Hom eer:2 Timoteus 2:20,21In ’n rykmanshuis is sommige gebruiksartikels van goud en silwer, en ander weer van hout en klei. Die kosbare artikels word by spesiale geleenthede gebruik en die goedkoperes is vir gewone gebruik. As jy jouself skoon hou van die verkeerde, sal jy ’n kosbare item wees, ’n spesiale besitting van die Huiseienaar, een wat Hy nuttig kan gebruik en wat gereed is vir enige goeie taak.  (NLV)Kom ons begin met die houers van hout en klei vir "gewone gebruik". Dit is die houers wat gebruik word om die vullis in te stort. In skrille kontras daarmee, is die voorwerpe van goud en silwer. Hulle word as heilig en nuttig vir die Meester, oftewel die Huiseienaar, afgesonder en is gereed vir enige goeie gebruik.Terwyl jy nou daardie twee beelde verwerk, kom ons kyk weer na hierdie speletjie wat mense met God wil speel, om Hom uit te toets om te sien waar sy grense is.Sê my: watter een van daardie beelde sal jy vir jou lewe kies? Dit is maklik, nè? Hou dus op om speletjies met God te probeer speel. Reinig jouself van dit wat oneerbaar is, want op een of ander manier is daar altyd gevolge.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 5, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Timoteus 2:20,21 In ’n rykmanshuis is sommige gebruiksartikels van goud en silwer, en ander weer van hout en klei. Die kosbare artikels word by spesiale geleenthede gebruik en die goedkoperes is vir gewone gebruik. As jy jouself skoon hou van die verkeerde, sal jy ’n kosbare item wees, ’n spesiale besitting van die Huiseienaar, een wat Hy nuttig kan gebruik en wat gereed is vir enige goeie taak. (NLV) As kinders het ons graag ons ouers se geduld getoets. Ons wou sien...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Speletjies Met God Speel Nie

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 5, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!