Moenie Uitstel Nie episode artwork

EPISODE · Mar 15, 2026 · 2 MIN

Moenie Uitstel Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 13:24-26 Hy sê vir hulle: “Span al julle kragte in om by die smal deur in te gaan. Baie, verseker Ek julle, sal probeer om in te gaan, maar sal dit nie regkry nie. As die eienaar van die huis eers opgestaan en die deur toegesluit het, sal julle buite staan en aan die deur begin klop en roep: ‘Here, maak vir ons oop!’ Maar Hy sal julle antwoord: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie.’ Dan sal julle sê: ‘Ons het saam met U geëet en gedrink, en op ons strate het U die mense geleer.’ Baie mense sê hulle glo (op hulle manier) in Jesus; maar hulle stel uit om hulle lewens aan Hom toe te wy, en om hulle trotse ambisie neer te lê om Hom in nederigheid te volg. Wel, ja, oukei ... ek sal eendag daarby uitkom. Maar dit – en hier is vandag se opregte waarskuwing – dit blyk 'n ewig fatale fout te wees. Kaptein Edward Smit, ‘n ervare en gerespekteerde offisier, was op die Titanic se nooiensvaart in bevel. Hy het, ten spyte van ses waarskuwings van die gevaar van ysberge in die omgewing, nie sy spoed verminder nie. Vol vertroue in die skip se ontwerp, het hy geen onmiddellike gevaar gesien nie. Teen die tyd dat hulle die ysberg gewaar het, was dit te laat. Ons ken die storie, nè? Meer as 1 500 mense het daardie nag in die ysige waters gesterf.En sê nou jy was een van hulle? Kyk wat sê Jesus in:Lukas 13:24-26 Hy sê vir hulle: “Span al julle kragte in om by die smal deur in te gaan. Baie, verseker Ek julle, sal probeer om in te gaan, maar sal dit nie regkry nie. As die eienaar van die huis eers opgestaan en die deur toegesluit het, sal julle buite staan en aan die deur begin klop en roep: ‘Here, maak vir ons oop!’ Maar Hy sal julle antwoord: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie.’ Dan sal julle sê: ‘Ons het saam met U geëet en gedrink, en op ons strate het U die mense geleer.’Soos die 20ste-eeuse teoloog Carl Henry dit gestel het: Die Evangelie is net goeie nuus indien jy die nuus betyds ontvang. Moenie talm nie. Neem Jesus vandag as jou Verlosser aan.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 15, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 13:24-26 Hy sê vir hulle: “Span al julle kragte in om by die smal deur in te gaan. Baie, verseker Ek julle, sal probeer om in te gaan, maar sal dit nie regkry nie. As die eienaar van die huis eers opgestaan en die deur toegesluit het, sal julle buite staan en aan die deur begin klop en roep: ‘Here, maak vir ons oop!’ Maar Hy sal julle antwoord: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie.’ Dan sal julle sê: ‘Ons het saam met U geëet en gedrink, en op ons strate het U die me...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Moenie Uitstel Nie

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 15, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!