Moenie van Jesus ‘n Mengeldrankie Maak Nie episode artwork

EPISODE · May 17, 2025 · 3 MIN

Moenie van Jesus ‘n Mengeldrankie Maak Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 6:14-15 Toe die mense die wonderteken sien wat Jesus gedoen het, het hulle gesê: “Hy is werklik die Profeet, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Toe Jesus merk dat hulle Hom met geweld wil kom koning maak, het Hy verder die berg op gegaan, Hy alleen. Weet jy dat daar deur die eeue heen en, inderdaad vandag nog, in die naam van ‘Godsdiens’, onnoembare gruwels gepleeg word? Dit is ‘n feit. So hoe word iets wat bedoel is om goed te wees, uiteindelik boos?Kom ons gebruik die Christene se gedrag as ‘n voorbeeld van hoe iets kosbaar, boos geword het. Tydens die Kruistogte, wat in 1096 begin het, en twee eeue lank geduur het, het hulle tussen 'n paar honderdduisend en 'n paar miljoen mense doodgemaak.Die doel was om die Heilige Land terug te eis van Moslem-beheer en om ‘n veilige deurgangsroete vir Christen-pelgrims op pad na heilige plekke, te verseker. Maar kyk teen watter prys het dit gebeur! Wat het veroorsaak dat dinge so handuit geruk het?Histories is bewys dat wanneer mense probeer het om die boodskap van die Evangelie van Jesus Christus te meng met 'n ander agenda, gaan dit nie meer oor die Evangelie nie, maar oor iets heel anders. Ja, dit kan gaan oor iets soos: 'n sosio-politieke ideologie, nasionalisme, morele meerderwaardigheid, die oplegging van Bybelse wette op sekulêre nasies, die afdwing van Christelike motiewe en praktyke op onwillige deelnemers ... En wat gebeur? Christene sleep die Naam van Jesus Christus deur die modder wanneer die dinge verkeerd loop; wanneer dit boos word.Maar hierdie idee van Jesus-plus iets anders, is niks nuuts nie. Mense wou dit van die begin af hê.Johannes 6:14-15 Toe die mense die wonderteken sien wat Jesus gedoen het, het hulle gesê: “Hy is werklik die Profeet, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Toe Jesus merk dat hulle Hom met geweld wil kom koning maak, het Hy verder die berg op gegaan, Hy alleen.Die mense se agenda was beslis anders as Jesus s’n. Hoe het Jesus gereageer? Hy wou Hom nie deur mense van koers af laat bring nie. Daar is 'n kragtige boodskap daarin vir ons, nè? Moenie die Evangelie van Jesus met enigiets anders meng nie - nie met voorvaders, heiliges, materialisme, politiek, nasionalisme, of wat ook al nie. Want wanneer jy probeer om Hom die gelukbringer van jou saak te maak … sal Hy vertrek en na die heuwels gaan.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 6:14-15 Toe die mense die wonderteken sien wat Jesus gedoen het, het hulle gesê: “Hy is werklik die Profeet, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Toe Jesus merk dat hulle Hom met geweld wil kom koning maak, het Hy verder die berg op gegaan, Hy alleen. Weet jy dat daar deur die eeue heen en, inderdaad vandag nog, in die naam van ‘Godsdiens’, onnoembare gruwels gepleeg word? Dit is ‘n feit. So hoe word iets wat bedoel is om goed te wees, uiteindelik boos? K...

NOW PLAYING

Moenie van Jesus ‘n Mengeldrankie Maak Nie

0:00 3:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 17, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 6:14-15 Toe die mense die wonderteken sien wat Jesus gedoen het, het hulle gesê: “Hy is werklik die Profeet, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Toe Jesus merk dat hulle Hom met geweld wil kom koning maak, het Hy verder...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!