Moenie Vergeet om te Rus Nie episode artwork

EPISODE · Jan 12, 2025 · 2 MIN

Moenie Vergeet om te Rus Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 2:1-3 So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus. God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het. (NLV) Vandag is die tweede Sondag van die jaar. Kan jy dit glo? Ons dink nie eintlik so daaraan nie, want voor ons onsself kan kry, begin die weke mekaar so vinnig opvolg dat die een week sommer oorloop in die volgende een... Maar kom ons staan vandag net stil en dink aan wat op die Sondae vir die res van die jaar vir ons voorlê.Sondag is 'n spesiale dag van die week - op die meeste plekke is dit ‘n rusdag. Ek weet waar ek woon, lyk Saterdagoggende of al wat bek en pote het op straat is. Maar Sondagoggend wanneer ek kerk toe ry, is die meeste strate amper leeg.Watter dag jy ook al kies as jou rusdag – ‘n Sondag of 'n ander dag volgens jou werkskedule – laat ek jou die volgende vra: neem jy werklik 'n rusdag of ‘n naweek?Ek het iets ontstellend opgemerk: daar is baie mense wat blykbaar opgehou het om te rus. Hulle is dalk tuis, maar ‘die werk’ verwag dat hulle op e-posse, boodskappe en oproepe sal reageer asof dit 'n werksdag is. En dis 'n baie slegte ding; nie net op liggaamlike nie, maar ook op emosionele en sielkundige vlak; om nie eers te praat van die sosiale aspekte wat skade ly nie!Genesis 2:1-3 So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus. God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het. (NLV)Moenie vergeet om te rus nie!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandagSupport the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 12, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 2:1-3 So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus. God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het. (NLV) Vandag is die tweede Sondag van die jaar. Kan jy dit glo? Ons dink nie eintlik so daaraan nie,...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Vergeet om te Rus Nie

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 12, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!