Moenie Verras Word Nie episode artwork

EPISODE · Apr 26, 2024 · 3 MIN

Moenie Verras Word Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 5:28,29 Moenie hieroor verbaas wees nie: daar kom 'n tyd wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan. Dié wat goed gedoen het, sal opstaan en lewe, en dié wat verkeerd gedoen het, sal opstaan en veroordeel word.” Die dood is ongelooflik finaal. Wanneer jy sterf, hou jy op om asem te haal, jou hart hou op met klop, jou bloed hou op met vloei, jou brein gaan dood en van daardie oomblik af begin jou liggaam se aftakelingsproses. Dit is ongelooflik finaal.Dit is hoekom die beloftes van God deur Jesus Christus, sy Seun, so vreemd lyk. Dis so ver verwyder van die realiteite van dít wat ons hier op aarde in die gesig staar. Maar weet jy: die grootste belofte wat ons van Hom kry, is dat ons fisiese dood nie die einde is nie. Dit is die begin van 'n hele nuwe ewigheid vir ons.Kan ons vandag net nader aan daardie waarheid kom? 'n Liggaam in 'n kis is nie die einde nie, dit is die begin. Nadat ek my bejaarde ma onlangs begrawe het, is dit vir my selfs meer aangrypend. Nadat ons na haar kis in daardie diep gat afgekyk het, het dit vir ons gevoel asof dit so finaal is. Maar Jesus het gesê: Johannes 5:28,29 Moenie hieroor verbaas wees nie: daar kom 'n tyd wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan. Dié wat goed gedoen het, sal opstaan en lewe, en dié wat verkeerd gedoen het, sal opstaan en veroordeel word.”Vir diegene wat die egtheid van hul geloof in Jesus bewys het deur goed te doen, wag daar ‘n ewige lewe. Ja, hulle sal die ewigheid in sy Teenwoordigheid deurbring. Maar, dié wat verkeerd gelewe het, sal nie.Moenie hieroor verbaas wees nie: daar kom 'n tyd wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan. En as jy in Jesus glo, sal dit 'n heerlike dag wees!Moet dus nie verbaas wees wanneer jy vir alle ewigheid, in al sy glorie, by Hom staan nie.Moenie verbaas wees nie!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 26, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 5:28,29 Moenie hieroor verbaas wees nie: daar kom 'n tyd wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan. Dié wat goed gedoen het, sal opstaan en lewe, en dié wat verkeerd gedoen het, sal opstaan en veroordeel word.” Die dood is ongelooflik finaal. Wanneer jy sterf, hou jy op om asem te haal, jou hart hou op met klop, jou bloed hou op met vloei, jou brein gaan dood en van daardie oomblik af begin jou liggaam se aftakelingsproses. Dit is ong...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Verras Word Nie

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 26, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!