Moenie Wraak Neem Nie episode artwork

EPISODE · Jan 14, 2024 · 3 MIN

Moenie Wraak Neem Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLevitikus 19:17,18 Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. Maak die geskil openlik met hom uit, moenie wat hy verkeerd gedoen het, teen hom bly hou nie. Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here. In 'n oomblik van woede, wanneer jy totaal oorbluf is oor die vreeslike onreg wat iemand jou so pas aangedoen het, lyk die begeerte na wraak so aanloklik en logies.Konflik is 'n feit van die lewe. Dit gebeur in gesinne. Dit gebeur in gemeenskappe – hoe gereeld was daar nie al grensgeskille tussen bure nie? Dit gebeur by die werk, in kerke … dit gebeur oral. Mense sien dinge anders; dit ontplof en daar ontstaan konflik. Een persoon doen 'n ander ‘n onreg aan; dit ontplof daar ontstaan konflik.En soos ek gesê het, op daardie oomblik is die idee van wraak so ongelooflik aantreklik. Gister het ons gesels oor Jesus se opdrag vir ons om diegene te vergewe wat verkeerd aan ons gedoen het:Lukas17:3 “As jou broer verkeerd optree, berispe hom; en as hy berou kry, vergewe hom. Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe maal na jou toe terugkom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.”Kom ons hoor vandag hoe God weer in hierdie ruimte van konflik praat:Levitikus 19:17,18 Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. Maak die geskil openlik met hom uit, moenie wat hy verkeerd gedoen het, teen hom bly hou nie. Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here.Om te haat is buite die kwessie, dit spreek vanself. Bespreek die situasie eerlik met diegene met wie jy in konflik is, ongeag wat die probleem is. Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester ... nie. Maar in plaas daarvan, moet jy, op daardie oomblik wanneer die versoeking om wraak te neem jou siel beetpak, (is jy gereed om die oplossing te hoor?) … jou naaste liefhê soos jouself.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 14, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Levitikus 19:17,18 Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. Maak die geskil openlik met hom uit, moenie wat hy verkeerd gedoen het, teen hom bly hou nie. Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here. In 'n oomblik van woede, wanneer jy totaal oorbluf is oor die vreeslike onreg wat iemand jou so pas aangedoen het, lyk die begeerte na wraak so aanloklik en logies. Konflik is...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Wraak Neem Nie

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 14, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!