EPISODE · Nov 3, 2023 · 2 MIN
Moet jy bekommerd wees oor 'n skuldstrik?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Mense vra, so wat beteken gister se mini-begroting vir die gewone man op straat en vir besighede? Op die korttermyn word ons nie eintlik geraak nie. Die bekommernisse is langtermyn en gaan oor die staatskuld en oor die moontlikheid van ʼn skuldkrisis. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Moet jy bekommerd wees oor 'n skuldstrik?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.