EPISODE · Feb 27, 2024 · 2 MIN
Moet 'n verkiesingsmanifes 'n vrywaringsklousule hê?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het gister gesê dat mens jou eerder nie te veel moet steur aan politici se uitsprake kort voor ʼn verkiesing nie, maar die regering se planne en die ANC se beloftes is so uiteenlopend dat dit nie anders kan as om nog eleidsonsekerheid te skep nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Moet 'n verkiesingsmanifes 'n vrywaringsklousule hê?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.