EPISODE · Sep 25, 2017 · 14 MIN
Moet ons iets of iemand salf?
from Radio Scriptura · host Scriptura
MOET EK IETS OF IEMAND SALF? Wat en waarom was daar salwing in die Ou Testament? Wie het Jesus gesalf, en deel christene in Sy salwing? Wanneer word ons met die Heilige Gees gesalf? Wat beteken salwing? Trek salwing jou aandag van die ware evangelie af en plaas dit op jou eie geloofswerke (bygelowe)? Wees gerus gelowige, want as jy gered is, hoef jy nooit weer vir enige rede gesalf te word nie.
NOW PLAYING
Moet ons iets of iemand salf?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.