EPISODE · May 17, 2022 · 2 MIN
Moet ons nie maar inflasie so bietjie laat styg nie (hoe erg is 6% nou eintlik?)
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het gister gesê dat ʼn repokoersverhoging gaan geen verskil maak aan die olieprys, of stygende voedselpryse nie, maar dit is ook die Reserwebank se belangrikste manier om inflasie te beveg. Dit werk deur verbruikers se bestededing te demp en investering te verminder, en eindelik besef besighede dat hulle nie kosteverhogings kan deurgee aan die verbruiker nie en dan sal inflasie stabiliseer. Moet ons dan nie eerder inflasie so bietjie skiet gee totdat dinge in die internasionale ekonomie genormaliseer het nie? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Moet ons nie maar inflasie so bietjie laat styg nie (hoe erg is 6% nou eintlik?)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.