EPISODE · Aug 14, 2024 · 2 MIN
Moet ons subsidies gee vir die oorgang na groen energie?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die oorgang na groen energie bronne is soort van 'n openbare goed - dit sal tot almal se voordeel wees, maar kan duur wees vir individue en besighede. Is daar 'n goeie manier om subsidies te gee om vir dit alles te betaal? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Moet ons subsidies gee vir die oorgang na groen energie?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.