Monetêre beleid en die prys van bier by die Rugby Wêreldbeker episode artwork

EPISODE · Oct 12, 2023 · 2 MIN

Monetêre beleid en die prys van bier by die Rugby Wêreldbeker

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Op die vooraand van die kwarteindrondte van die rugby wêreldbeker toernooi was daar ʼn debat op die platform vroeër bekend as Twitter oor die feit dat die derde meeste kaartjies in Nederland verkoop is. Is die Hollanders besig om ʼn liefde vir rugby te ontwikkel of wat gaan aan? Dit het my laat dink aan die toeskouers op die paviljoene en hulle lande se ekonomieë. Meer spesifiek, wat kos ʼn bier en dink mens nog oor die wisselkoers na die derde een? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 12, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Monetêre beleid en die prys van bier by die Rugby Wêreldbeker

0:00 2:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 12, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!