EPISODE · Mar 22, 2024 · 49 MIN
Monitor 22 Maart 2024
from Monitor · host RSG
Die voormalige bestuurshoof van Steinhoff, Markus Jooste, neem sy eie lewe 'n dag nadat hy 'n boete van R475-miljoen opgelê is. Die Nasionale Vergadering vra dat die Spesiale Ondersoekeenheid die SAL-Takatso-transaksie ondersoek. Johannesburg-huishoudings oorskry daagliks die gemiddelde toelaatbare waterverbruik. 'n Splinternuwe erfenissentrum in die Wes-Kaap word gebou ter bevordering van die Khoi- en San-gemeenskappe.
NOW PLAYING
Monitor 22 Maart 2024
No transcript for this episode yet