EPISODE · Apr 9, 2025 · 50 MIN
Monitor 9 April 2025
from Monitor · host RSG
Die Regering van Nasionale Eenheid sal heroorweeg word, of soos die sekretaris-generaal van die ANC sê, "reset". Ons praat met die kleiner vennote in die RNE om uit te vind wat hulle daarmee verstaan. Die Vaaldam word voller, en staan nou op meer as 'n 112%. Die kommisaris van polisie, Fannie Masemola, glo hulle is op pad om misdaad hok te slaan. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het 'n heffing van 104% ingestel op goedere wat van China af ingevoer word. Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, vra TikTok om Suid-Afrikaanse inhoudskeppers finansieel te vergoed.
NOW PLAYING
Monitor 9 April 2025
No transcript for this episode yet