EPISODE · May 4, 2023 · 1 MIN
Motorverkope sê baie oor hoe dit met die ekonomie gaan
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Nog ʼn teken dat huishoudings finansieel swaar trek is te vinde in Aprilmaand se nuwe voertuig verkopedata. Saam met dit het die dieselprys gister gedaal en die petrolprys gestyg. Die Amerikaanse Fed se rentekoersbesluit gaan dinge nie makliker maak nie. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Motorverkope sê baie oor hoe dit met die ekonomie gaan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.