‘n Afdraande Resies episode artwork

EPISODE · Jun 13, 2025 · 3 MIN

‘n Afdraande Resies

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 23:5-7 Alles wat hulle (die skrifgeleerdes en Fariseërs) doen, doen hulle net om deur mense gesien te word. Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot. Hulle hou van die ereplekke by die feesmaaltye, en van die voorste plekke in die sinagoges en om op straat deur die mense begroet en as ‘rabbi’ aangespreek te word. Die basiese resep om sukses te bereik, is deesdae ‘n klim-patroon: jy klim en klim en klim op daardie leer, totdat jy die top bereik. Ag nou ja, jy sal op pad boontoe op ‘n paar mense moet trap, maar dis net die prys wat die besigheidswêreld van ‘n mens vra, dis nie ‘n probleem nie, dis nou maar hoe dit werk. Of hoe?Napoleon Bonaparte is in1769 gebore. Hy was 'n taktiese genie en 'n groot leier. Hy was so suksesvol dat hy homself teen 1804 tot keiser van Frankryk uitgeroep het en sy ryk oor Europa uitgebrei het. Maar namate sy mag toegeneem het, het sy trots en sy oortuiging dat hy onoorwinbaar is, ook toegeneem, en dit het gelei tot 'n paar verkeerde strategiese besluite.Sy trots het toe tot ‘n val gekom. Hy is uiteindelik ná sy nederlaag met die Slag van Waterloo na die afgeleë eiland Saint Helena in die Suid-Atlantiese Oseaan verban, waar hy basies weens sy verwaandheid in 1821 as 'n eensame misbaksel gesterf het. Dit wys jou wat gebeur met ‘n mens wat ten alle koste die leer van sukses probeer klim.Jesus het hewige kritiek teen die trotse godsdiensleiers van sy tyd uitgespreek. Hulle was die belangrike mense in die gemeenskap; die oënskynlike suksesvolle leiers. Hy het hulle skynheiligheid ontmasker en gesê ...Matteus 23:5-7 Alles wat hulle doen, doen hulle net om deur mense gesien te word. Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot. Hulle hou van die ereplekke by die feesmaaltye, en van die voorste plekke in die sinagoges en om op straat deur die mense begroet en as ‘rabbi’ aangespreek te word.Trots is 'n lelike ding, en daarom is die hoogste rang wat jy ooit in God se koninkryk kan bereik, die van ‘dienaar’. Dit beteken ‘n lewe wat nie daarop gerig is om op die top van die leer te staan waar jy aandag trek nie, maar ‘n onopsigtelike plek in te neem, waar jy in nederigheid kan dien.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 13, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 23:5-7 Alles wat hulle (die skrifgeleerdes en Fariseërs) doen, doen hulle net om deur mense gesien te word. Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot. Hulle hou van die ereplekke by die feesmaaltye, en van die voorste plekke in die sinagoges en om op straat deur die mense begroet en as ‘rabbi’ aangespreek te word. Die basiese resep om sukses te bereik, is deesdae ‘n klim-patroon: jy klim en klim en klim op daardie lee...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Afdraande Resies

0:00 3:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 13, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!