'n Beter repokoersbesluit vir almal episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2023 · 1 MIN

'n Beter repokoersbesluit vir almal

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

In die komiese nuus van die naweek het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee die Minister van Finansies gevra om dringend met die Reserwebank te vergader oor die tendens om die rentekoers te verhoog. Hulle vra dat ander maatreëls ondersoek moet word om die huidige ekonomiese uitdagings te bestuur. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 17, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

'n Beter repokoersbesluit vir almal

0:00 1:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 17, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!