‘n Buitengewone Lot episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2024 · 3 MIN

‘n Buitengewone Lot

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 41:41,42,44 Die farao het verder nog vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou aan oor die hele Egipte.” Toe haal die farao sy seëlring af en steek dit aan Josef se vinger. ...Toe het die farao vir Josef gesê: “Ek bly die farao, maar sonder jou toestemming mag niemand in Egipte 'n vinger verroer of 'n voet versit nie.” Het jy al ooit die moontlikheid oorweeg dat God jou deur al jou swaarkry voorberei vir iets buitengewoons? Miskien is dit moeilik vir jou om só daaraan te dink terwyl dinge swaar gaan. Josef is een van die belangrikste karakters van die Ou Testament. Sy broers was so jaloers op hom dat hulle hom wou doodmaak. Hulle het hom in ‘n put gegooi, maar op die ou end het hulle hom toe vir twintig silwerstukke in slawerny aan Ismaelitiese handelaars verkoop.Hy is as ‘n slaaf in boeie na Egipte geneem, waar het hy valslik van verkragting beskuldig is en jare lank in die tronk weggekwyn het. Maar elke keer wanneer die lewe hom onregverdig en wreed behandel het, het Josef net aangehou om goed te doen; hy het aangehou om sy natuurlike gawes en vermoëns tot God se eer te gebruik.En, soos die spreekwoord sê, die goeie wyn het nie ‘n kransie nodig nie. Die mense rondom hom het sy vaardigheid en sy goedheid gesien … en God het dit ook gesien. Hy was besig om Josef vir 'n buitengewone rol voor te berei, want ons lees in:Genesis 41:41,44 Die farao het verder nog vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou aan oor die hele Egipte.” Toe haal die farao sy seëlring af en steek dit aan Josef se vinger... Toe het die farao vir Josef gesê: “Ek bly die farao, maar sonder jou toestemming mag niemand in Egipte 'n vinger verroer of 'n voet versit nie.”C.S. Lewis het beweer dat swaarkry dikwels gewone mense voorberei vir 'n buitengewone rol. Nouja, miskien sal jy nie Eerste Minister van Egipte word nie, maar laat ek jou ‘n geheim vertel, jou beste jare lê nog voor.In die aangesig van alles wat jy beleef, hou net aan om goed te doen, want God maak jou dalk gereed vir iets buitengewoons.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 41:41,42,44 Die farao het verder nog vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou aan oor die hele Egipte.” Toe haal die farao sy seëlring af en steek dit aan Josef se vinger. ...Toe het die farao vir Josef gesê: “Ek bly die farao, maar sonder jou toestemming mag niemand in Egipte 'n vinger verroer of 'n voet versit nie.” Het jy al ooit die moontlikheid oorweeg dat God jou deur al jou swaarkry voorberei vir iets buitengewoons? Miskien is dit moeilik vir jou om só daaraan ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

‘n Buitengewone Lot

0:00 3:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 13, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!