‘n Ernstige Waarskuwing episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2025 · 2 MIN

‘n Ernstige Waarskuwing

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailOpenbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het. Dit is vir my ‘n baie vreemde ding dat die gevaar van straf nie vir baie van die kriminele mense genoeg van ‘n afskrikmiddel is nie. Maar weet jy, die blote gedagte daaraan om voor 'n hof te moet verskyn en skuldig bevind te word aan 'n misdaad, is vir my genoeg van ‘n afskrikmiddel ... ‘n baie goeie afskrikmiddel om my wetsgehoorsaam te hou. Hoe voel jy oor straf as ‘n afskrikmiddel?Ek dink die meeste van ons sal saamstem dat dit 'n goeie ding is om 'n streng en billike regstelsel te hê; een waardeur die beskuldigde skuldig of onskuldig bevind en gestraf kan word. Ja, voorwaar 'n baie goeie ding.Ons weet ook dat selfs die beste regstelsels soms foute maak, maar kan jy jou die anargie voorstel as daar geen regstelsel was nie?En tog, as jy om jou rondkyk, lyk dit of sosiale anargie – mense wat skandelik optree; mense wat mekaar sleg behandel – hoogty vier. Kan ons dan hoop dat God se geregtigheid op 'n stadium sal seëvier? Ja, dit sal beslis!Die apostel Johannes het 'n kykie gekry in die werkinge van die hemel, en dit is wat hy geskryf het:Openbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het.Die "dooies" waarna hy verwys, is diegene wie se name nie in die Boek van die Lewe gevind sal word nie. Diegene wat nie die geleentheid gebruik het om terwyl hulle op aarde geleef het, terug te keer na God en op Jesus te vertrou nie.Kan ek jou ernstig versoek: Moenie jou lewe verkwis nie. Moenie jou ewigheid verkwis nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Openbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het. Dit is vir my ‘n baie vreemde ding dat die gevaar van straf nie vir baie van die kriminele mense genoeg van ‘n afskrikmiddel is nie. Maar weet jy, die blote gedagte daaraan om voor 'n hof te moet ...

NOW PLAYING

‘n Ernstige Waarskuwing

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 7, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailOpenbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!