‘n Geboorte tot ‘n Nuwe Lewe episode artwork

EPISODE · Apr 22, 2025 · 3 MIN

‘n Geboorte tot ‘n Nuwe Lewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop Het jy jouself al ooit in sulke moeilike omstandighede bevind, dat jy desperaat was en gewonder het of jy selfs die volgende dag gaan oorleef? Of het jy al vir ‘n lang ruk pyn en lyding, waaruit daar geen hoop op ontsnapping bestaan het nie?Die Rohingya-mense is 'n Moslem-minderheid van sowat 700 000 mense, wat in ellende in buitelands-gefinansierde kampe in Mianmar (voorheen Birma) gehuisves word.In 2017 het 'n wrede militêre ingryping gelei tot wydverspreide gruweldade. Die Rohingya mense se dorpe is afgebrand, hulle is verkrag en vermoor. Dit is deur die Verenigde Nasies beskryf as "'n teksboekgeval van etniese suiwering."Hulle is sonder twyfel een van die mees verwaarloosde, mees vergete mensegroepe ter wêreld. Beide die regerings van Mianmar en Bangladesj weier om hulle burgerskap te gee, en dit veroorsaak dat hul nêrens tuis is nie en aan sistematiese diskriminasie en misbruik onderwerp word. Daar blyk geen oplossing of moontlikheid van ‘n einde aan hulle lyding te wees nie.Die deur is onlangs oopgemaak om hierdie VARS-boodskappe vir hulle in hul eie, unieke taal te begin uitsaai. Jy mag dalk vra, Berni, hoekom sal jy die moeite doen? Jy is ‘n Christen, hulle is Moslem. Sê my, hoekom doen jy dit? 1 Petrus 1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop.Noem my gek, maar daardie genade, daardie hoop - die sekere hoop op 'n nuwe lewe deur Jesus se opstanding - is ook vir hulle bedoel. En nie net vir hulle nie … maar vir jou … ook.G.K.Chesterton, die Engelse filosoof, het eenkeer geskryf dat hoop die krag is om te midde van desperate omstandighede, vrolik te wees. Ons prys die Here dat daardie hoop ook vir die Rohingya mense is. Maar, my vriend daardie hoop is ook vir jou en jou gesin.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Petrus1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop Het jy jouself al ooit in sulke moeilike omstandighede bevind, dat jy desperaat was en gewonder het of jy selfs die volgende dag gaan oorleef? Of het jy al vir ‘n lang ruk pyn en lyding, waaruit daar geen hoop op ontsnapping bestaan het nie? Die Rohingya-me...

NOW PLAYING

‘n Geboorte tot ‘n Nuwe Lewe

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 22, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Petrus1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop Het jy jouself...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!