‘n Goeie Leier se Profiel episode artwork

EPISODE · Nov 23, 2025 · 2 MIN

‘n Goeie Leier se Profiel

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailNehemia 1:6-7; 4:6 luister tog, gee tog ag op die gebed wat ek, u dienaar, sonder ophou tot U bid. “Ek bid vir u dienaars, die Israeliete, ek doen belydenis van die sondes wat ons teen U begaan het. Ook ek en my familie het gesondig. Ons het U nie geëer nie, ons was ongehoorsaam aan die gebooie, die voorskrifte, die bepalings wat U aan u dienaar Moses gegee het.… Ons het bly bou aan die muur. Die hele muur was al halfpad opgebou. Die mense se hart was in die werk. Daar is niks erger as 'n giftige, selfgesentreerde leier nie, want die mag van sy posisie vergroot sy toksisiteit; dit veroorsaak skade; dit saai verwoesting en maak mense wyd en syd seer.Jy hoef nie 'n president, eerste minister, miljardêr of media-magnaat te wees om 'n leier te wees nie. Ons is almal in 'n sekere sin leiers; as ouers, of as mense wat verantwoordelikhede in die werkplek het.Vir my is die kenmerk van 'n ware leier die volgende: hulle aanvaar blaam en deel lof. Hulle is die persone wat wanneer dinge verkeerd loop, verantwoordelikheid daarvoor sal neem en wanneer dinge reg loop, sal hulle krediet gee waar krediet toekom.God het vir Nehemia die ontsaglike verantwoordelikheid gegee om die verwoeste muur rondom Jerusalem te herbou. Dit was 'n reuse-taak. Hy het begin deur sy aandeel aan die skuld te aanvaar:Nehemia 1:6-7 luister tog, gee tog ag op die gebed wat ek, u dienaar, sonder ophou tot U bid. “Ek bid vir u dienaars, die Israeliete, ek doen belydenis van die sondes wat ons teen U begaan het. Ook ek en my familie het gesondig. Ons het U nie geëer nie, ons was ongehoorsaam aan die gebooie, die voorskrifte, die bepalings wat U aan u dienaar Moses gegee het.En toe die muur gebou was, het hy as leier, die arbeiders erkenning gegee vir hul harde werk:Nehemia 4:6 Ons het bly bou aan die muur. Die hele muur was al halfpad opgebou. Die mense se hart was in die werk.Dis hoe goddelike leierskap lyk – aanvaar verantwoordelikheid vir die foute en gee erkenning aan die harde werk van ander.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 23, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Nehemia 1:6-7; 4:6 luister tog, gee tog ag op die gebed wat ek, u dienaar, sonder ophou tot U bid. “Ek bid vir u dienaars, die Israeliete, ek doen belydenis van die sondes wat ons teen U begaan het. Ook ek en my familie het gesondig. Ons het U nie geëer nie, ons was ongehoorsaam aan die gebooie, die voorskrifte, die bepalings wat U aan u dienaar Moses gegee het.… Ons het bly bou aan die muur. Die hele muur was al halfpad opgebou. Die mense se hart was in die werk. Daar ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Goeie Leier se Profiel

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 23, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!