‘n Groot Belofte episode artwork

EPISODE · Mar 28, 2024 · 2 MIN

‘n Groot Belofte

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 14:12 “Dít verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan. Jesus het dinge gesê en gedoen wat heeltemal "onortodoks," en absoluut onverwags was. Ons staan dikwels in verwondering wanneer ons in die Evangelies van sy lewe lees. Oor die afgelope paar dae het ons gesien hoe die dissipels, sy naaste volgelinge, Hom in die dae wat gelei het tot die kruisiging, in die steek gelaat het. Ja, ons weet, hulle was almal hartstogtelik, ywerig en opgewonde toe Hy die siekes genees het, op die water geloop het en kragtig gepreek het. . .Maar waar was hulle toe die komplot om Jesus te kruisig al hoe meer bedreigend geword het? Toe hulle eie lewens bedreig was? Toe Jesus deur Pontius Pilatus verhoor is, waar was hulle? Hulle het soos mis voor die son verdwyn. Dit het Petrus, die ou wat net ‘n rukkie vantevore beloof het om tot aan die einde by Jesus te bly, net 'n jong meisie by die vuur gekos om Jesus drie keer te verloën.Maar Jesus het baie goed geweet dat hulle Hom in die steek sou laat. Vir hierdie mooiweersvriende, vir hierdie klomp liggelowiges, het Hy gesê:Johannes 14:12 Ek kan julle verseker dat elkeen wat in My glo, dieselfde dinge sal doen wat Ek gedoen het. En hulle sal nog groter dinge doen as wat Ek gedoen het, want Ek gaan na die Vader.Hy het hulle sonde oorgesien. Vir Hom was hulle mislukkings voor-die-hand-liggend en nie ‘n verrassing nie. Maar, Hy het 'n plan gehad: 'n Plan om aan die Kruis vir hulle sondes te betaal en so vir hulle regspraak voor God te gee; ’n Plan om hulle te seën op maniere wat hulle nooit kon dink nie; 'n Plan om so kragtig deur hulle te werk, dat hul lewens biljoene mense oor tweeduisend jaar en nog verder in die toekoms sal beïnvloed.Hulle mislukking is ons mislukking. Hulle sonde is ons sonde. Ons is nie anders nie! Wanneer jy dus in die spieël kyk en jou sonde, is al wat jy kan sien, onthou net dat Jesus 'n plan het. Die goeie nuus kom!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 14:12 “Dít verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan. Jesus het dinge gesê en gedoen wat heeltemal "onortodoks," en absoluut onverwags was. Ons staan dikwels in verwondering wanneer ons in die Evangelies van sy lewe lees. Oor die afgelope paar dae het ons gesien hoe die dissipels, sy naaste volgelinge, Hom in die dae wat gelei het tot die kruisiging, in die...

NOW PLAYING

‘n Groot Belofte

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 28, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 14:12 “Dít verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan. Jesus het dinge gesê en gedoen wat heeltemal "onortodoks," en absoluut...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!