‘n Instrument van die Here episode artwork

EPISODE · Mar 6, 2024 · 2 MIN

‘n Instrument van die Here

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 34:18-20 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. Al word die regverdige ook deur hoeveel rampe getref, die Here red hom uit almal. Ons lees dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament van God se reddende hand. En dit is goeie nuus. Trouens, dit is wonderlike  nuus. Ja, wanneer ons in die moeilikheid is, is God by ons om ons daardeur te help.Ek is seker dat jy, net soos ek, tye in jou lewe gehad toe jy sy reddende hand, sy krag en sy aanmoediging nodig gehad het om jou uit 'n gevaarlike situasie te red. In Psalm 34 besing Dawid, die koning van Israel, God se getrouheid waar hy homself in talle gevaarlike situasies bevind het:Psalm 34:17-19 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. Al word die regverdige ook deur hoeveel rampe getref, die Here red hom uit almal.Wat 'n wonderlike bevestiging van God se getrouheid in tye van teëspoed en benoudheid. Hy hoor ons geroep. Hy red ons. Die Here is naby die gebrokenes van hart. Hy help die moedeloses.Halleluja! Maar weet jy, soms doen Hy al daardie dinge deur een van sy kinders, deur een van ons. Soms beplan Hy om iemand deur jou en my te antwoord, te help, te troos en te red.Is jy gereed? Sal jy na Hom luister? Wat 'n voorreg is dit tog om 'n instrument in die Here se Hand te wees, 'n spesiale houer, gereed vir elke goeie werk! Maar weet jy dat dit 'n prys van jou gaan vra? Daar is altyd ‘n prys aan verbonde. Ons is geroep om navolgers van die Here Jesus te wees. Dis wonderlik, maar onthou, Hy het vir ons aan die Kruis gesterf. Nou goed, kan ek jou weer vra? Is jy gereed? Sal jy gaan?Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 6, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 34:18-20 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. Al word die regverdige ook deur hoeveel rampe getref, die Here red hom uit almal. Ons lees dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament van God se reddende hand. En dit is goeie nuus. Trouens, dit is wonderlike nuus. Ja, wanneer ons in die moeilikheid is, is God by ons om ons daardeur te help. Ek is seker dat ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Instrument van die Here

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 6, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!