‘n Kind van God episode artwork

EPISODE · Dec 8, 2024 · 2 MIN

‘n Kind van God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. Soos ons volwasse word, groei ons hopelik in wysheid. Maar terwyl jy, te midde van die gewoel en gewerskaf van die lewe, meer bewus word van jou eie beperkings, kan iets anders kop uitsteek om jou te pootjie. Dit sal jou van al die voordele van daardie swaarverdiende wysheid kom beroof. En daardie ‘iets anders’, is trots.Het jy al ooit ervaar dat jy jou neus optrek oor ander mense se onnoselheid en onvolwassenheid? Hoe kan iemand regtig so dom wees? Kyk, dis seker geregverdig, maar daardie smalende veragting kom uit 'n gevoel van meerderwaardigheid; dit pof ons op in ons trots. En trots is altyd lelik. Altyd.Ek het gesien hoe Christene juis dít doen. Hulle het God leer ken en nou is hulle geskok oor hoe pateties die res van die wêreld optree. Hulle vergeet dat hulle self vantevore so was. En hulle sien nie in, dat hulle nou besig is, om deur hul arrogansie en meerderwaardigheid, verhoudings te verwoes nie.1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie.God het ons so lief … en wanneer ons deur ons geloof in Jesus die gratis gawe van vergifnis en die ewige lewe ontvang, verander dit alles. En as dit met jou gebeur het, verstaan jy dit.Maar diegene aan wie Hy Homself nog nie openbaar het nie, diegene wat nog nie daardie vrye gawe ontvang het nie, verstaan dit nie; hulle kan dit inderdaad nie kry nie, want hulle ken Hom nie.So, moet asseblief nie geskok wees oor die ongeredde mense se gedrag nie. Moenie meerderwaardig voel nie. Moenie hulle oordeel nie. Wees lief vir hulle.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. Soos ons volwasse word, groei ons hopelik in wysheid. Maar terwyl jy, te midde van die gewoel en gewerskaf van die lewe, meer bewus word van jou eie beperkings, kan iets anders kop uitsteek om jou te pootjie. Dit sal jou van al die voordele van daardie swaarverdiende wysheid kom beroof. En daardie ‘iet...

NOW PLAYING

‘n Kind van God

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 8, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Johannes 3:1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die wêreld ken ons nie, omdat dit Hom nie ken nie. Soos ons volwasse word, groei ons hopelik in wysheid. Maar...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!