'n Laaste (ekonomiese) woord voor die verkiesing episode artwork

EPISODE · May 28, 2024 · 2 MIN

'n Laaste (ekonomiese) woord voor die verkiesing

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar is al baie gesê oor more se verkiesing. Ons probleme is ekonomies van aard en hoe die verskillende partye belowe om dit op te los lê op ʼn spektrum van ontwikkelingstaat tot die vrye mark. Hierdie stryd is so oud soos ons demokrasie en om dit in perspektief te stel is dit die moeite werd om ʼn ou navorsingsartikel van Nicoli Nattrass te lees. Die titel is Gambling on investment: Competing economic strategies in South Africa. Dit gaan oor die stryd van idees tussen die destydse GEAR beleid en die idees van Nedlac se arbeidskoukus. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 28, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

'n Laaste (ekonomiese) woord voor die verkiesing

0:00 2:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 28, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!