‘n Lewe Namens Jou episode artwork

EPISODE · Dec 26, 2023 · 3 MIN

‘n Lewe Namens Jou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 2:8,9 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. Dwarsdeur die wêreld; in stede, dorpe, nedersettings, geïsoleerde landelike gebiede, selfs in verlate plekke, gaan die lewe onbewustelik voort. Iets wonderliks kan dalk op een plek gebeur, maar vir die res van die mensdom gaan die lewe op die ou trant voort.Ek was ek al op baie plekke tydens my leeftyd. Van Visakhapatnam in Indië tot Kigoma in Tanzanië, van Weenen tot Vancouver … wel, jy verstaan mos. En wanneer ek in ‘n ander land se strate loop, tref dit my altyd hoe die lewe daar net daagliks voortgaan. Dis snaaks hoe dit ‘n mens opval, want dwarsdeur die wêreld leef mense op soveel verskillende maniere. Hulle het nie net ander kulture nie; hulle omgewings is anders; hul kleredrag verskil. Ja, hul kombuise, hul reuke en klanke is eie aan hulle!En weet jy, ons is so vasgevang in ons eie omstandighede, dat ons geneig is om heeltemal onbewus te wees van die dinge wat net aan die anderkant van die bult gebeur. My lewe in my eie ou nessie gaan voort, terwyl ek onkundig en onbetrokke staan oor die lewe in joune. Kyk waarmee was die manne besig in:Lukas 2:8 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.Hulle lewe het maar net soos altyd voortgegaan. Maar toe …Lukas 2:9 Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik.'n Baba is gedurende daardie nag gebore. Hy het die wêreld binnegekom in ‘n stal, want daar was nie vir Hom plek in die herberg in die agterlike ou plekkie, genaamd Bethlehem, nie. Maar toe, skielik, onderbreek daardie oënskynlik onbeduidende geboorte van ‘n baba, met ‘n baie algemene en ‘n bekende naam, Jesus, die lewens van daardie herders op ‘n skouspelagtige manier.En net daar is daardie herders se alledaagse lewe vir eens en vir altyd onderbreek en geskud. Dit was immers die nag toe Jesus 'n mens geword het om ons van onsself te red, en Hy het nog nog nooit opgehou om mense te red nie! Laat Jesus jou lewe onderbreek! Dit sal nooit weer dieselfde wees nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Lukas 2:8,9 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. Dwarsdeur die wêreld; in stede, dorpe, nedersettings, geïsoleerde landelike gebiede, selfs in verlate plekke, gaan die lewe onbewustelik voort. Iets wonderliks kan dalk op een plek gebeur, maar vir die res van ...

NOW PLAYING

‘n Lewe Namens Jou

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 26, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailLukas 2:8,9 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn....

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!