'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 14 episode artwork

EPISODE · Aug 21, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 14

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Wimpie wil weet waar Nita die hele middag was. Hy vermoed onraad omdat Nita so baie tyd met Louis deurbring. Sy ontken alles, en verbreek die verlowing. Wimpie aanvaar dit nie, en smeek Nita om te wag, net vir ‘n week. Haar ouers argumenteer of Nita die regte besluit maak of nie. Nita se opvoeding word ondersoek en bevraagteken. Die volgende oggend skakel Nita vir Louis om ‘n afspraak met hom te maak, alleen. Sy stort haar hart teenoor hom uit. Louis is verstom dat sy haar verlowing verbreek het. Hy is besorg dat hulle dit geheim hou en nie die waarheid vertel nie.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 14

0:00 12:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on August 21, 2025.

What is this episode about?

Wimpie wil weet waar Nita die hele middag was. Hy vermoed onraad omdat Nita so baie tyd met Louis deurbring. Sy ontken alles, en verbreek die verlowing. Wimpie aanvaar dit nie, en smeek Nita om te wag, net vir ‘n week. Haar ouers argumenteer of Nita...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!