'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 16 episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 16

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Louis skakel die grimeringdepartement vir ‘n ete-afspraak. Nita weier hom egter om ‘n vorige gesprek oor middagete klaar te maak. Hulle gesprek draai vinnig weer na die geheimsinnige afspraak om te verhoed dat hulle nie uitgevang word nie. Louis en John bespreek kontraktuele verpligtinge vir die televisieregte en ‘n brief deur ene SJW Villiers. ‘n Hewige gesprek ontaard oor die vooraf gesprekke vir die regte en al die misverstande, wat uitloop op ‘n brief wat al die verwarring uitwis. Louis stort sy hart uit oor Schalk de Villiers en sy renons met hom. Louis senior bel vir Jan om regsadvies in te win oor kontrakreg.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 16

0:00 12:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on August 25, 2025.

What is this episode about?

Louis skakel die grimeringdepartement vir ‘n ete-afspraak. Nita weier hom egter om ‘n vorige gesprek oor middagete klaar te maak. Hulle gesprek draai vinnig weer na die geheimsinnige afspraak om te verhoed dat hulle nie uitgevang word nie. Louis en...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!