'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 19 episode artwork

EPISODE · Aug 28, 2025 · 11 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 19

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Jan verras vir Thérèse met ‘n besoek voor ‘n afspraak met Wilma. Thérèse vra dadelik uit of hy en sy pa weer gepraat het. Jan vertel sy ma van al Louis senior se planne met die plaas, woonstel en huis. Hulle kom ooreen om algeheel na al die geldsake te kyk. Jan wil eintlik met Thérèse oor Louis se outeursregte praat. Thérèse deel haar wysheid oor die verhouding tussen Louis en Schalk de Villiers. Sy brei uit oor sy benadering tot sy loopbaan en die lewe in die algemeen. Jan vra Thérèse om agtergrond te gee oor die outeursregte sodat hy dit verder kan opneem met John. Louis weet egter nie van Jan se plan nie. Thérèse laat nie op haar wag nie, en skakel vir Schalk om ‘n afspraak te maak. Nita deel uiteindelik die nuus met haar ma dat sy saam met Ans in ‘n woonstel gaan intrek.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 19

0:00 11:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 11 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on August 28, 2025.

What is this episode about?

Jan verras vir Thérèse met ‘n besoek voor ‘n afspraak met Wilma. Thérèse vra dadelik uit of hy en sy pa weer gepraat het. Jan vertel sy ma van al Louis senior se planne met die plaas, woonstel en huis. Hulle kom ooreen om algeheel na al die geldsake...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!