'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 23 episode artwork

EPISODE · Sep 3, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 23

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Nita dink terug aan die konfrontasie met haar pa, en sy wens sy kan haar emosies deel met Louis. Meteens stop die klavierspel in Louis se blyplek. Die skemer daal oor die vertrek en hulle begin weer hulle gevoelens met mekaar deel. Klavierspel word die metafoor vir kunsmatige en werklike gevoelens. Nita is duidelik nie tuis nie, en haar ouers en Roelf begin bekommerd raak. Roelf wil vir Wimpie bel om uit te vind of hy weet waar sy is. Fritz en Joan begin mekaar verwyt oor Nita se gedrag. Nita kom tuis en vermy hulle. Ben het die draaiboek gelees en laat Louis weet hy is tevrede. Ben wil John vra of hulle vroeër kan begin werk. Nita en Joan kom uiteindelik bymekaar uit om te praat oor alles. Nita verseker Joan alles is in orde, behalwe dat sy op haar eie wil wees.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 23

0:00 12:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 3, 2025.

What is this episode about?

Nita dink terug aan die konfrontasie met haar pa, en sy wens sy kan haar emosies deel met Louis. Meteens stop die klavierspel in Louis se blyplek. Die skemer daal oor die vertrek en hulle begin weer hulle gevoelens met mekaar deel. Klavierspel word...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!