'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 28 episode artwork

EPISODE · Sep 10, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 28

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Ans is besig met die gordyne vir die woonstel. Nita daag op, en is net betyds om te help. Ans vra waar Louis is, maar Nita laat blyk dat hy nie in ‘n goeie bui is nie. Dis ‘n komplekse gesprek want Louis se bui het baie kante. Ans gee haar weergawe van Thérèse om Nita bewus te maak van haar. Nita vertel ook van die spannende oproep van Louis junior af. Ans is nie ten gunste van die verhouding nie, sy baie sinies. Nita beweer daar was niks tussen haar en Wimpie nie. Hulle kom nie tot ‘n vergelyk nie. Louis junior en Thérèse gesels oor die oproep wat Lewies kortgeknip het, en spekuleer oor Lewies se fisiese toestand die naweek op die plaas. Thérèse beweer sy wou op daardie stadium die verkeerde goed vir Lewies gehad het. Sy weet sy het hom nooit verstaan nie.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 28

0:00 12:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 10, 2025.

What is this episode about?

Ans is besig met die gordyne vir die woonstel. Nita daag op, en is net betyds om te help. Ans vra waar Louis is, maar Nita laat blyk dat hy nie in ‘n goeie bui is nie. Dis ‘n komplekse gesprek want Louis se bui het baie kante. Ans gee haar weergawe...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!