'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 29 episode artwork

EPISODE · Sep 11, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 29

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Ben vertel vir Louis dat John baie gelukkig is, en sommer die begroting gaan vergroot. Louis vat sy kans en sit ‘n goeie woordjie in vir Ans. Ben wonder oor haar beskikbaarheid, maar Louis knip hom kort en beklemtoon dat Ans via ‘n bostelegram die rol wil hê. Ben laat blyk dat Ans ‘n daknatmaak gereël het vir die nuwe woonstel, en dat Nita ook daar intrek nadat sy en Wimpie uit is. Louis beweer hy kan die daknatmaak bywoon. Ben laat blyk ook dat Louis bietjie kan afkry van die skrywery om te rus en weg te kom. Nita en Louis sien mekaar vir die eerste keer nadat die laaste kuier kortgeknip is. Louis vra innig om verskoning dat hy so ongeskik was met Nita die vorige dag. Hy vertel Nita van die daknatmaak, en sy wil hom dadelik nooi. Louis vertel dat Ben hom genooi het nadat hy ‘n goeie woordjie vir Ans ingesit het. Hy vertel vir Nita van sy planne om, nadat sy en Ans op die plaas was, Kaap toe gaan. Pllanne word weer bewimpel om mekaar in die Kaap te ontmoet. Nita begin Louis pols oor Thérèse. Dit ontaard in ‘n speelse gesprek oor hulle fisiese aangetrokkenheid. Meteens haal Nita Louis junior se telefoongesprek op, en Lewies deel haar mee van sy mediese kondisie. ‘n Belangrike gesprek oor lewe en dood ontbloot Louis se gevoelens oor Thérèse.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 29

0:00 12:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 11, 2025.

What is this episode about?

Ben vertel vir Louis dat John baie gelukkig is, en sommer die begroting gaan vergroot. Louis vat sy kans en sit ‘n goeie woordjie in vir Ans. Ben wonder oor haar beskikbaarheid, maar Louis knip hom kort en beklemtoon dat Ans via ‘n bostelegram die...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!