'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 30 episode artwork

EPISODE · Sep 12, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 30

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Ans deel haar indrukke van Louis toe hy by die partytjie opdaag. Dan praat sy oor die kuier op die plaas. Ans begin gewoond raak aan Nita en Louis. Bolangs is alles pluis, maar onderlangs begin die krake wys. Louis speel vir Nita en Ans klavier. Louis raak kreatief, en vertel vir hulle ‘n verhaaltjie van ‘n meisie wat hy op universiteit gehad het. Die beskrywing van die meisie klink toevallig na die manier waarop Nita hom benader het. Nita verklaar weer haar onvoorwaardelike liefde aan hom terwyl Ans wegglip om koffie te gaan haal. Die aanbod vir ‘n kaastoebroodjie word ‘n gesprek oor Louis se gesondheid. Uiteindelik kan die twee ook na die beloofde meubels kyk vir die woonstel. Nita deel haar verlange terwyl Louis in die Kaap is. Nita bevestig haar nuutgevonde lus vir die lewe sedert Louis in haar lewe is. Ans konfronteer haar weer met die gedagte as Louis uit haar lewe moet verdwyn. Daar wag ‘n groot ontnugtering op Nita.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 30

0:00 12:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 12, 2025.

What is this episode about?

Ans deel haar indrukke van Louis toe hy by die partytjie opdaag. Dan praat sy oor die kuier op die plaas. Ans begin gewoond raak aan Nita en Louis. Bolangs is alles pluis, maar onderlangs begin die krake wys. Louis speel vir Nita en Ans klavier....

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!