'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 34 episode artwork

EPISODE · Sep 18, 2025 · 11 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 34

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Jan wil nie vir Louis sien nie. Wilma vra Jan uit oor sy reaksie teenoor Louis. Hy wil net sy familie beskerm, veral sy ma. Wilma hou vol dis nie wat hy dink dit is nie. Lewies kontak vir Louis junior oor Jan. Louis junior is salig onbewus van die gevoelens wat Jan koester teenoor Lewies, nietemin het Louis onderneem om Jan op te soek. Die twee broers ontmoet om oor Lewies te gesels. Louis moet Jan se gevoelens uit hom trek. Jan wil nie eintlik daaroor praat nie. Louis reik eerder uit na Wilma. Wilma laat blyk dat sy weet, maar sy wil dit nie bespreek nie. Sy pleit by Louis om niks vir Thérèse te sê nie. Wilma besluit op Louis se aanbeveling om met Lewies te gaan praat oor die troebel verhouding tussen hom en Jan. Louis sit twee en twee bymekaar en verstaan Jan se afleiding oor die koerante. Louis voel hy kan Wilma vertrou, en besluit om ook ‘n brokkie nuus met haar te deel.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 34

0:00 11:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 11 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 18, 2025.

What is this episode about?

Jan wil nie vir Louis sien nie. Wilma vra Jan uit oor sy reaksie teenoor Louis. Hy wil net sy familie beskerm, veral sy ma. Wilma hou vol dis nie wat hy dink dit is nie. Lewies kontak vir Louis junior oor Jan. Louis junior is salig onbewus van die...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!