'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 35 episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 35

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Louis berei homself voor om vir Wilma die groot nuus te vertel. Sy maak verskoning vir haar en Jan se reaksie op die koerante en die wolhaarstorie oor Louis se besoek aan die Kaap. Hy begin vir haar vertel wat die rede was vir sy weggaan 12 jaar gelede, en hoe dit relevant is tot die huidge situasie. Louis wend hom tot Nita na ‘n paar glasies. Sy leen haar oor aan hom terwyl hy weer ‘n gelykenis voordra om sy gevoelens te uiter. Dit is duidelik dat hy meer tyd saam met haar wil deurbring en elke verskoning sal soek om dit gereël te kry. Wilma konfronteer Jan se stilswye teenoor sy pa. Sy vertel vir hom die waarheid, en Jan is aanvanklik nie te vinde vir die verskoning nie. Hy besef hy het drooggemaak. Jan wil dadelik dinge regmaak met Lewies.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 35

0:00 12:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 19, 2025.

What is this episode about?

Louis berei homself voor om vir Wilma die groot nuus te vertel. Sy maak verskoning vir haar en Jan se reaksie op die koerante en die wolhaarstorie oor Louis se besoek aan die Kaap. Hy begin vir haar vertel wat die rede was vir sy weggaan 12 jaar...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!