'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37 episode artwork

EPISODE · Sep 23, 2025 · 12 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Louis deel sy gedagtes oor Nita se besluit ná hulle gesprek. Hy besef hy het sy werk afgeskeep, en vestig weer sy volle aandag op die draaiboek. Peet Steyn is sy vaste baken na wie hy hom wend om hom weer te anker. Louis en Peet gesels oor die draaiboek, gesondheid en verhoudings. Louis beweer sy gesondheid is nie in gevaar nie. Hy het nie op hom laat wag om saam met Tillie Hamman te gaan eet nie. Liefde word ‘n filosofiese gesprek, en Tillie is die metafoor vir al sy verhoudings. Tydens ‘n breuk in repetisies kom sit Louis by Ans om uit te vis oor Nita. Ans neem haar kans om met Louis te raas omdat hy nie as die ouer persoon sy wysheid kon gebruik om te weet dat dit nie kon werk nie. Louis gebruik sy gewone sjarme om Ans tot bedaring te bring. Louis beweer Ans dik dinge bietjie aan, maar daar steek tog iets in wat Ans gesê het. ‘n Ontmoeting tussen Jan en Lewies is te wagte.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37

0:00 12:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 23, 2025.

What is this episode about?

Louis deel sy gedagtes oor Nita se besluit ná hulle gesprek. Hy besef hy het sy werk afgeskeep, en vestig weer sy volle aandag op die draaiboek. Peet Steyn is sy vaste baken na wie hy hom wend om hom weer te anker. Louis en Peet gesels oor die...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!