'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 8 episode artwork

EPISODE · Aug 13, 2025 · 11 MIN

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 8

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Nita verdedig die spanning teenoor Wimpie. Ben se kommentaar oor Ans se hare het Nita ontstel, en Wimpie het haar daaroor gepols. Sy is wel gretig om vir haar gesin te vertel dat sy Louis Klopper ontmoet het. Louis en Liz gaan voort met die reëlings vir Thérèse se verjaarsdagpartytjie. Daar is steeds twyfel om Lewies te nooi. Jan se verhouding met hom maak dit ook nie maklik nie. Liz versoek ‘n naam vir hulle baba as dit ‘n seun is. Thérèse stem in vir ‘n partytjie. Intussen vorder die verwerking fluks. Ben nooi vir Louis om ‘n rolprentinsetsel by te woon, wat vele moontlikhede inhou.

NOW PLAYING

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 8

0:00 11:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 11 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on August 13, 2025.

What is this episode about?

Nita verdedig die spanning teenoor Wimpie. Ben se kommentaar oor Ans se hare het Nita ontstel, en Wimpie het haar daaroor gepols. Sy is wel gretig om vir haar gesin te vertel dat sy Louis Klopper ontmoet het. Louis en Liz gaan voort met die reëlings...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!