'n Nuwe jaar vir Scriptura episode artwork

EPISODE · Jan 9, 2024 · 43 MIN

'n Nuwe jaar vir Scriptura

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wie en wat is Scriptura, en wat lê vir ons voor vir 2024?  Waarom die informele aanlyn ontmoetings oor wat in die Bybel staan, en wat die gereformeerde leer inhou?  Wat is die rol van Scriptura in die Afrikaanse gemeenskap en in die plaaslike kerk?  Wat is die hooffokus van die bediening en watter antwoorde hou die Skrif vir ons voor in die tyd en omstandighede waarin ons leef?  Het Scriptura antwoorde vir kerkloses of diegene wat soekend is?  Die span het een groot hartsbegeerte:   om 'n stem vir die evangelie te wees vir die Afrikaanse gemeenskap in Suid-Afrika en in die buiteland, en die roeping van suiwer woordverkondiging te vervul.

NOW PLAYING

'n Nuwe jaar vir Scriptura

0:00 43:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 9, 2024.

What is this episode about?

Wie en wat is Scriptura, en wat lê vir ons voor vir 2024?  Waarom die informele aanlyn ontmoetings oor wat in die Bybel staan, en wat die gereformeerde leer inhou?  Wat is die rol van Scriptura in die Afrikaanse gemeenskap en in die plaaslike kerk?...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!