‘n Nuwe Lewe Ontvang episode artwork

EPISODE · Apr 23, 2025 · 2 MIN

‘n Nuwe Lewe Ontvang

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 8:11 Omdat die Gees van die God wat Jesus uit die dood opgewek het in julle woon, sal Hy wat Christus uit die dood opgewek het, ook julle dooie liggame weer lewendig maak deur dieselfde Gees wat in julle woon. (NLV) Daar is 'n paar mense op ons dierbare planeet, aarde, wat ek seker is dat nie een van ons in die hemel sal wil ontmoet nie. Mense wat so gemeen, so boos is, dat hulle beslis nooit, in die hemel hoort nie ... beslis nie!Hier is ‘n suiwer hipotetiese vraag: as Adolf Hitler vir God se vergifnis gebid het voordat hy sy eie lewe geneem het, sou jy wou hê dat God hom moes vergewe? Nie ek nie!Tydens die 18de eeu het John Newton 'n lewe gelei wat gekenmerk is deur morele verval. As 'n skeepskaptein het hy deelgeneem aan gruwelike slawehandel vir die mark in Engeland.In 1748, het hy tydens 'n gevaarlike seereis, waar 'n hewige storm sy lewe bedreig het, om genade tot God gebid. Hy is vandag veral bekend vir die skryf van die lirieke van Amazing Grace:Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys, verlore seun ’n wegloopkind, weer in die vaderhuis!Ja, ons sien dat God die mag het om selfs 'n wrede slawehandelaar te neem en vir hom 'n nuwe lewe te gee. Hoe kan dit wees? Paulus skryf in sy brief aan die gelowiges in Rome:Romeine 8:11 Omdat die Gees van die God wat Jesus uit die dood opgewek het in julle woon, sal Hy wat Christus uit die dood opgewek het, ook julle dooie liggame weer lewendig maak deur dieselfde Gees wat in julle woon. (NLV)Die oomblik wanneer ons Jesus as ons Here en Koning van ons lewens aanvaar en wegdraai van morele verval, blaas Hy nuwe lewe in ons sterflike liggame … dit maak nie saak waaraan ons in die verlede skuldig was nie, want Jesus het die prys betaal vir daardie sondeskuld wat ons moes betaal het. Dink mooi rustig hieraan.Hy wat Christus uit die dood opgewek het, (sal) ook julle dooie liggame weer lewendig maak deur dieselfde Gees wat in julle woon.Dit is God se belofte. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 23, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 8:11 Omdat die Gees van die God wat Jesus uit die dood opgewek het in julle woon, sal Hy wat Christus uit die dood opgewek het, ook julle dooie liggame weer lewendig maak deur dieselfde Gees wat in julle woon. (NLV) Daar is 'n paar mense op ons dierbare planeet, aarde, wat ek seker is dat nie een van ons in die hemel sal wil ontmoet nie. Mense wat so gemeen, so boos is, dat hulle beslis nooit, in die hemel hoort nie ... beslis nie! Hier is ‘n suiwer hipotetiese ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Nuwe Lewe Ontvang

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 23, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!