‘n Onverwagte Uitnodiging episode artwork

EPISODE · Dec 21, 2025 · 2 MIN

‘n Onverwagte Uitnodiging

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 2:8-11 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here! Wanneer 'n koninklike kind gebore word, is dit 'n tyd van groot feesviering. En dit was beslis die geval toe Prins William, die huidige opvolger van die Britse troon, op 21 Junie 1982 gebore is. So, wie dink jy was die eerste mense wat hom besoek het?Wel, dis nie ’n moeilike vraag nie, nè? Dit was Koningin Elizabeth die Tweede en haar man, die Hertog van Edinburgh, ander lede van die koninklike familie en goeie vriende ... en dis presies wat jy by die geboorte van die toekomstige erfgenaam van die troon sou verwag.Nouja, wie was die besoekers by die Koning van konings, die Here van heersers, die Messias, die Verlosser van die wêreld, toe Hy gebore is?Lukas 2: 8-11 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!Die nuus van Jesus se geboorte is aan uitgeworpenes gegee, nie aan die ‘elite’ nie. God het skaapwagters – nederige, dikwels veragte lede van die samelewing – gekies, nie konings of priesters nie. Moet asseblief nooit dink dat jy nie goed genoeg vir Hom is nie. Hy het na hierdie wêreld gekom om jou te red.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 21, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 2:8-11 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore,...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Onverwagte Uitnodiging

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 21, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!