'N PA VIR GIEL deur Euna Easton episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2022 · 47 MIN

'N PA VIR GIEL deur Euna Easton

from Radioteater · host RSG

‘n Familiegeheim word onthul, wat Giel se lewe op sy kop draai. Al wat Giel weet is dat sy pa dood is toe hy klein was. Sy ma maak hom alleen groot, maar wanneer sy doodgaan begin hy opnuut wonder oor die pa wat hy nooit geken het nie. ‘n Vreemde man nader Giel op die dag van sy Ma se begrafnis, maar Giel kan nie na die man luister nie. Hy het immers sy enigste ouer verloor. Daar is familielede wat vir Giel ondersteun, maar sommige weet meer oor die verlede as ander. En die man by die begrafnis, is toe nie heeltemal ‘n vreemdeling nie. En Giel leer: “miracles is vir almal”. Die spelers is Elma Potgieter, Pietie Beyers, Rina Nienaber, Donovan Pietersen, Christine Voorendyk en Johny Klein.

NOW PLAYING

'N PA VIR GIEL deur Euna Easton

0:00 47:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 47 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 15, 2022.

What is this episode about?

‘n Familiegeheim word onthul, wat Giel se lewe op sy kop draai. Al wat Giel weet is dat sy pa dood is toe hy klein was. Sy ma maak hom alleen groot, maar wanneer sy doodgaan begin hy opnuut wonder oor die pa wat hy nooit geken het nie. ‘n Vreemde...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!