‘n Perfekte Ontwerp episode artwork

EPISODE · Sep 8, 2025 · 2 MIN

‘n Perfekte Ontwerp

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 2:24 Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word. (NLV) Wêreldwyd, op die meeste plekke, eindig ongeveer veertig persent van die huwelike vandag in egskeidings. Hoe meer welvarend 'n samelewing word, hoe hoër styg daardie persentasie. Dis regtig tragies.Die idee dat die huwelik 'n lewenslange, "tot-die-dood-ons skei" ooreenkoms is, was nog altyd deel van God se plan.Genesis 2:24 Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word. (NLV)Of jy nou getroud is, nog nooit getroud was nie en of jy deur 'n egskeiding is, of die dood van 'n geliefde deurgemaak het; verstaan my mooi, ek is nie hier om enige oordele te vel nie. Ek het meer as 30 jaar gelede 'n egskeiding deurgemaak toe my eerste vrou my vir een van my beste vriende verlaat het. Sulke dinge gebeur partykeer...Die huwelik was nog altyd deel van God se plan vir die man en sy vrou. Maar so ‘n groot deel van die mensdom het hulle ongelukkig nie daaraan gesteur nie en nie ‘n sukses van hulle huwelike gemaak nie. Dit is waar dat sommige mense wel geroepe voel om enkellopend te bly en die Bybel verwys selfs in 1 Korintiërs 7:7,8 daarna dat om enkellopend te wees, ‘n hoër roeping is.Ek wil net vandag vir ons daaraan herinner; vir jóú daaraan herinner, dat wat jou huwelikstatus ook al is; dat die huwelik, die uitsluitlike vereniging van een man en een vrou met mekaar, 'n goeie plan is, 'n baie goeie plan. Wanneer jy getroud is, kan jy nie agter ander vroue of mans aanhardloop nie, nie waar nie?So wat jy ook al doen, of dit nou in jou eie huwelik is, of wanneer jy ander paartjies ná aan jou in hulle huwelike bystaan, eerbiedig God se plan vir die huwelik. Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 8, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 2:24 Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word. (NLV) Wêreldwyd, op die meeste plekke, eindig ongeveer veertig persent van die huwelike vandag in egskeidings. Hoe meer welvarend 'n samelewing word, hoe hoër styg daardie persentasie. Dis regtig tragies. Die idee dat die huwelik 'n lewenslange, "tot-die-dood-ons skei" ooreenkoms is, was nog altyd deel van God se plan. Genesis 2:24 Dit verklaar waa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Perfekte Ontwerp

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 8, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!