‘n Positiewe Verandering episode artwork

EPISODE · Nov 4, 2025 · 2 MIN

‘n Positiewe Verandering

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ’n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) As ons aanvaar dat jy, soos die meeste mense, 'n beter lewe wil lei – wat dit ook al vir jou beteken – wat sou jy bereid wees om te verander om dit te laat gebeur?Howard Hughes, ‘n twintigste-eeuse Amerikaanse miljardêr, wou sukses, geluk en 'n beter lewe hê. Maar ten spyte hiervan het hy geweier om sy verslegtende geestesgesondheid en obsessief-kompulsiewe versteuring aan te spreek.Hughes het ten spyte van sy geweldige rykdom, ‘n paranoia en 'n vrees vir kieme ontwikkel, wat hom daartoe gelei het om 'n kluisenaar te word en homself in donker hotelkamers te isoleer. In plaas daarvan om sy probleme te konfronteer en hulp te soek, het hy toegelaat dat sy vrese hom van lewenskwaliteit beroof. Dit wys ons net dat rykdom en ambisie betekenisloos is, tensy ons bereid is om ons demone te konfronteer.2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ’n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) Dis goeie nuus, wonderlike nuus, dat God vir Jesus na hierdie aarde gestuur het om ons van ons sonde te bevry. Dis 'n boodskap van genade en vergifnis. Halleluja! Hoekom het Hy dit gedoen? God het ons gered en ons uitgekies om sy heilige volk te wees.Heiligheid beteken om afgesonder te wees en rein te leef. Dit beteken ook dat ons ons mislukkings, ons swakhede en ons demone agter sal laat. Die nuwe lewe wat God bied, is gebaseer op sy genade, maar dit vereis verandering; ’n verandering ten goede.Wat is daar in jou lewe wat moet verander? Wat is jy bereid om te verander om te getuig van jou nuwe lewe in Christus?Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 4, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ’n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) As ons aanvaar dat jy, soos die meeste mense, 'n beter lewe wil lei – wat dit ook al vir jou beteken – wat sou jy bereid wees om te verander om dit te laat gebeur? Howard Hughes, ‘n twintigste-eeuse Amerikaan...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Positiewe Verandering

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 4, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!