‘n Rein Hart episode artwork

EPISODE · Sep 25, 2024 · 2 MIN

‘n Rein Hart

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Kronieke 28:9 “En jy, Salomo, my seun, sorg dat jy die God van jou pa leer ken. Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand. Want die Here sien elke hart en verstaan en ken elke plan en gedagte. As jy na Hom soek, sal jy Hom vind. Maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. (NLV) Wat ervaar jy wanneer iemand met ‘n mooi gesindheid; met 'n rein hart, iets vir jou doen? Is dit nie net die wonderlikste gevoel nie?Het jy al die teenoorgestelde ervaar? Daardie gevoel, wanneer iemand iets teësinnig vir jou doen. Ons ken dit almal - jy kan dit in hul woorde hoor, of dit in hul houding aanvoel, of dit selfs in hul houding sien. Hulle sal die absolute minimum doen, terwyl die ander een wat dit met 'n mooi gesindheid doen, jou goed die ekstra kilometer vir jou sal dra.Jy sal dankbaar voel teenoor die ou wat dit met ‘n mooi gesindheid doen; terwyl die ander een jou sommer ontsteld sal laat voel. Hulle gesindheid verskil soos dag en nag, nie waar nie?Dit is hoekom koning Dawid hierdie pêrel van wysheid met sy seun deel:1 Kronieke 28:9 “En jy, Salomo, my seun, sorg dat jy die God van jou pa leer ken. Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand. Want die Here sien elke hart en verstaan en ken elke plan en gedagte. As jy na Hom soek, sal jy Hom vind. Maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. (NLV)Maar hier sien ons dat God nie net ons woorde kan hoor; ons gesindheid kan aanvoel en ons houding kan sien nie ... Hy weet wat in elkeen van ons se hart aangaan. Hy weet wat jy dink!Sê my, kan jy dink hoe ons God, wat ons in ons uur van nood sal help, sal reageer op 'n verkeerde gesindheid van ons kant af? So ‘n houding veroorsaak dat ons diens aan die Here sonder betekenis is!Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 25, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Kronieke 28:9 “En jy, Salomo, my seun, sorg dat jy die God van jou pa leer ken. Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand. Want die Here sien elke hart en verstaan en ken elke plan en gedagte. As jy na Hom soek, sal jy Hom vind. Maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. (NLV) Wat ervaar jy wanneer iemand met ‘n mooi gesindheid; met 'n rein hart, iets vir jou doen? Is dit nie net die wonderlikste gevoel nie? Het jy al die teenoorges...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

‘n Rein Hart

0:00 2:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 25, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!